StudyNotesWiki

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Forum
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

Waar om te bly in die Kaap?
(6 viewing) Aspiration, Benjamin126, Joel D, msmad3, nadlieb, (1) Guest
Go to bottomPage: 1
TOPIC: Waar om te bly in die Kaap?
#7491
Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 6
Hi aan al die Kaapenaars,

My man het so pas gehoor hy het 'n pos waarvoor hy aansoek gedoen het in die Kaap gekry. Kan julle Kaapenaars asb advies gee watter voorstede is nog redelik bekostigbaar? Ons sal vir eers moet huur todat ons woonstel in Hibberdene verkoop is.

Sal graag van julle wil hoor
maryna
Second Semester Boarder
Posts: 69
graphgraph
Points: 563
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7495
Re: Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 4
Clifton!!!!

Waar in die Kaap gaan hy werk?
liepies
Third Year Boarder
Posts: 189
graphgraph
Points: 1856
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Last Edit: 2010/12/29 12:08 By liepies.
The administrator has disabled public write access.
 
#7498
Re: Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 28
Mannenberg
faye.s
Master's Candidate Boarder
Posts: 642
graphgraph
Points: 1553
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
“Watch your thoughts, for they become words.
Watch your words, for they become actions.
Watch your actions, for they become habits.
Watch your habits, for they become character.
Watch your character, for it becomes your destiny.”
The administrator has disabled public write access.
 
#7503
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 6
Hi, Thanks Faye en Liepies,

Hy gaan in Mowbray werk, so ons kyk na die Suidelike voorstede, en net so terloops Liepies gaan jy so bietjie bylas vir die huur in Clifton. Nee jong ons is dood gewoon middelklas ouens. Ek het myself moeg gebel al vanoggend op soek na 'n huis maar nog geen sukses nie.
maryna
Second Semester Boarder
Posts: 69
graphgraph
Points: 563
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7514
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 28
no thanks required Maryna

i was just kidding

i do not think that Mannenberg will be a destination for u & hubby quite so soon in CApe town , well unless u have a death wish quite like the Dewani couple
faye.s
Master's Candidate Boarder
Posts: 642
graphgraph
Points: 1553
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
“Watch your thoughts, for they become words.
Watch your words, for they become actions.
Watch your actions, for they become habits.
Watch your habits, for they become character.
Watch your character, for it becomes your destiny.”
The administrator has disabled public write access.
 
#7518
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 6
Hi Faye,

Toemaar ek weet darem waar Manneberg is Sal glad nie werk nie, al voel ek partykeer om die gangsters te join.
maryna
Second Semester Boarder
Posts: 69
graphgraph
Points: 563
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7526
Re: Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 46
Hi Maryna

Die Kaap is maar 'n duur plek om te bly, veral as mens naby aan die stad wil bly. Ek bly in Observatory, wat reg langs Mowbray is en nie te duur is nie.
Die probleem met die suidelike voorstede is dat die verkeer ongelooflik sleg is in die oggende, so kyk maar mooi voordat julle te ver suid gaan.
As julle in 'n huis wil bly en dit kan bekostig is die volgende goeie areas om na te kyk:

Rondebosch
Claremont
Kenilworth
Plumstead
Mowbray
Observatory

As julle nie omgee om in 'n woonstel te bly nie is die middestad ook 'n lekker plek om te bly (naby Lang straat, winkels, goeie publieke vervoer, ens.). Jou man sal teen die verkeer ry en dit sal so 10 - 15 minute vat om in Mowbray te kom in die oggende. Die volgende areas is goeie plekke om te bly in die stad:

Tamboerskloof
Oranjezicht
Gardens
Vredehoek
Green Point
Sea Point

Laastens kan mens teen die weskus uitbly. Die Integrated Rapid Transit is nou net besig om klaargemaak te word, so dis dalk 'n opsie om daar te bly. Die inry met die kar van daar af vat egter tussen 45 - 90 minute, afhangende van of 'n taxi die oggend 'n ongeluk gemaak het. Die volgende areas is nie sleg nie:

Sunset Beach
Blouberg
Flamingo Vlei
Parklands
Sunningdale

Laastens kan julle Noordelike voorstede toe trek, maar ek hou nie baie van daardie areas nie en die verkeer is 'n absolute nagmerrie (2 ure in stad toe in die oggend). Dis egter baie goedkoop, so as julle rerig nie 'n ander plek kan kry nie is dit nie te sleg nie.

Gumtree is baie gewild in Kaapstad. Gaan hier: capetown.gumtree.co.za en kyk na die plekke om te huur in die bogenoemde areas.

Al die lyste bo is in orde van my voorkeur, bv. Sunset Beach is baie beter as Parklands, ens. ens.

Sterkte en laat weet as daar enigiets is wat ons Kapenaars kan doen om te help.
dirkd
Administrator
Posts: 215
graphgraph
Points: 1799
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7529
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 6
Hi Dirk,

Dankie man!!! jy is 'n groot skattebol Ons het juis gisteraand op gumtree gekyk en 'n huis gekry in Plumstead (hopelik), die einaar wil eers dat ons iemand stuur om te gaan kyk of ons tevrede is. Hoe lyk Plumstead? Die huis wat ons kan kry is een van die ouer tipe huise, maar ek en my man hou gelukkig altwee van die tipe karakter huise.

Dirk baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om die voorstede vir my te lys, en die pro's en con's te gee, wardeer dit regtig baie!!!

Wel hopelik as alles voor die wind gaan is ek die 1 Feb in die mooie Kaap.

Maryna
maryna
Second Semester Boarder
Posts: 69
graphgraph
Points: 563
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7534
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago  
Jozy still tops
ASHed
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#7535
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 68
No way dude! The townies have the mountain and the sea, we've got... pollution and traffic
Pikkie
Moderator
Posts: 588
graphgraph
Points: 2292
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7536
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 6
Jozy en Manneberg vergelyk goed met mekaar, dit is al wat die Kaap en Johannesburg ingemeen het. Sorry ASHed, ek is nie 'n groot Jozy fan nie.
maryna
Second Semester Boarder
Posts: 69
graphgraph
Points: 563
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#7538
Re:Waar om te bly in die Kaap? 3 Years, 11 Months ago Karma: 28
U know whats hilarious ASHed ??

we K aapies don't even have to defend ourselves >>>

Raak wys my bru.... stik uit

oops im not that type of K aapie hey
faye.s
Master's Candidate Boarder
Posts: 642
graphgraph
Points: 1553
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
“Watch your thoughts, for they become words.
Watch your words, for they become actions.
Watch your actions, for they become habits.
Watch your habits, for they become character.
Watch your character, for it becomes your destiny.”
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 1
Moderators: dirkd, Amanda1, Shazie, alsoran, ostachio

Advertisement

Polls

Are you happy with Unisa's online registration process?